Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Om ondersteuning te bied vir aborsie". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 34 | 60.71 | 22 | 39.29 | 56 |
30.94 |
Natuurwet | 9 | 34.62 | 17 | 65.38 | 26 |
14.36 |
Opvoedkunde | 4 | 66.67 | 2 | 33.33 | 6 |
3.31 |
Landbou -en Bosbouwet | 6 | 50.00 | 6 | 50.00 | 12 |
6.63 |
Regsgeleerdheid | 4 | 57.14 | 3 | 42.86 | 7 |
3.87 |
Teologie | 3 | 60.00 | 2 | 40.00 | 5 |
2.76 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 25 | 55.56 | 20 | 44.44 | 45 |
24.86 |
Ingenieurswese | 7 | 46.67 | 8 | 53.33 | 15 |
8.29 |
Gesondheidswet | 0 | 0.00 | 1 | 100.00 | 1 |
0.55 |
Alle deelnemers | 96 | 53.04 | 85 | 46.96 | 181 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.