Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Huishoudelike geweld". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 141 | 97.24 | 4 | 2.76 | 145 |
23.02 |
Natuurwet | 86 | 91.49 | 8 | 8.51 | 94 |
14.92 |
Opvoedkunde | 24 | 100.00 | 0 | 0.00 | 24 |
3.81 |
Landbou -en Bosbouwet | 35 | 92.11 | 3 | 7.89 | 38 |
6.03 |
Regsgeleerdheid | 16 | 100.00 | 0 | 0.00 | 16 |
2.54 |
Teologie | 9 | 100.00 | 0 | 0.00 | 9 |
1.43 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 160 | 96.39 | 6 | 3.61 | 166 |
26.35 |
Ingenieurswese | 58 | 92.06 | 5 | 7.94 | 63 |
10.00 |
Gesondheidswet | 51 | 96.23 | 2 | 3.77 | 53 |
8.41 |
Alle deelnemers | 601 | 95.40 | 29 | 4.60 | 630 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.