Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Onwettige immigrante". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 100 | 68.97 | 45 | 31.03 | 145 |
23.02 |
Natuurwet | 70 | 74.47 | 24 | 25.53 | 94 |
14.92 |
Opvoedkunde | 12 | 50.00 | 12 | 50.00 | 24 |
3.81 |
Landbou -en Bosbouwet | 31 | 81.58 | 7 | 18.42 | 38 |
6.03 |
Regsgeleerdheid | 12 | 75.00 | 4 | 25.00 | 16 |
2.54 |
Teologie | 6 | 66.67 | 3 | 33.33 | 9 |
1.43 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 123 | 74.10 | 43 | 25.90 | 166 |
26.35 |
Ingenieurswese | 49 | 77.78 | 14 | 22.22 | 63 |
10.00 |
Gesondheidswet | 26 | 49.06 | 27 | 50.94 | 53 |
8.41 |
Alle deelnemers | 441 | 70.00 | 189 | 30.00 | 630 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.