Getal en persentasie response per opsie en per taalgroep tov die volgende vraag:

Beskou die kwessie: "Verkragting". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, baie beslis
  2. Nee, nie eintlik nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente uit die verskillende taalgroepe het soos volg reageer:

Taal
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Taal
% van Totaal
Afrikaans
383
98.97
4
1.03
387
61.43
Engels
172
99.42
1
0.58
173
27.46
Afr/Eng
10
100.00
0
0.00
10
1.59
Ander SA
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Xhosa
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Ander
59
98.33
1
1.67
60
9.52
Alle deelnemers
624
99.05
6
0.95
630
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per taal

Persentasie response per opsie per taal
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
Afrikaans: 98.966408268, Opsie 1 Engels: 99.421965318, Opsie 1 Afr/Eng: 100, Opsie 1 Ander: 98.333333333, Opsie 1 Alle deelnemers: 99.047619047, Opsie 1 Afrikaans: 1.0335917313, Opsie 2 Engels: 0.57803468208, Opsie 2 Ander: 1.6666666667, Opsie 2 Alle deelnemers: 0.95238095238, Opsie 2
Afrikaans
Engels
Afr/Eng
Ander SA
Xhosa
Ander
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.