Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Dui asseblief aan hoe belangrik die volgende vir jou persoonlik is: Om 'n kenner op my vakgebied te word.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Noodsaaklik
  2. Baie belangrik
  3. Redelik belangrik
  4. Onbelangrik

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
131
35.12
160
42.90
79
21.18
3
0.80
373
59.21
Manlik
94
40.00
86
36.60
50
21.28
5
2.13
235
37.30
Alle deelnemers
241
38.25
250
39.68
130
20.63
9
1.43
630
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Persentasie response per opsie per geslag
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
36
32
28
24
20
16
12
8
4
0





















Vroulik : 35.120643432, Opsie 1 Manlik  : 40, Opsie 1 Alle deelnemers: 38.253968254, Opsie 1 Vroulik : 42.895442359, Opsie 2 Manlik  : 36.595744681, Opsie 2 Alle deelnemers: 39.682539682, Opsie 2 Vroulik : 21.179624665, Opsie 3 Manlik  : 21.276595745, Opsie 3 Alle deelnemers: 20.634920635, Opsie 3 Vroulik : 0.80428954423, Opsie 4 Manlik  : 2.1276595745, Opsie 4 Alle deelnemers: 1.4285714286, Opsie 4
Vroulik
Manlik
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2 Opsie 3 Opsie 4
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.