Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Kyk na die volgende eienskap / vaardigheid. Hoe vergelyk jy met die gemiddelde eerstejaarstudent wat aan 'n universiteit studeer? Beoordeel jouself op grond van die eienskap / vaardigheid. Ons wil die noukeurigste moontlike selfevaluering hê. Akademiese vermoë.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Hoogste 10%
  2. Bogemiddeld
  3. Gemiddeld
  4. Ondergemiddeld
  5. Laagste 10%

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
49
10.65
201
43.70
195
42.39
12
2.61
3
0.65
460
73.02
Bruin
5
4.95
28
27.72
63
62.38
4
3.96
1
0.99
101
16.03
Swart
2
4.88
26
63.41
11
26.83
2
4.88
0
0.00
41
6.51
Indier
0
0.00
2
33.33
4
66.67
0
0.00
0
0.00
6
0.95
Alle deelnemers
60
9.52
270
42.86
278
44.13
18
2.86
4
0.63
630
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Persentasie response per opsie per ras
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
55
50
45
40
35
30
25
20
15
10
5
0

























Wit     : 10.652173913, Opsie 1 Bruin   : 4.9504950495, Opsie 1 Swart   : 4.8780487805, Opsie 1 Alle deelnemers: 9.5238095238, Opsie 1 Wit     : 43.695652174, Opsie 2 Bruin   : 27.722772277, Opsie 2 Swart   : 63.414634146, Opsie 2 Indier  : 33.333333333, Opsie 2 Alle deelnemers: 42.857142857, Opsie 2 Wit     : 42.391304348, Opsie 3 Bruin   : 62.376237624, Opsie 3 Swart   : 26.829268293, Opsie 3 Indier  : 66.666666666, Opsie 3 Alle deelnemers: 44.126984127, Opsie 3 Wit     : 2.6086956522, Opsie 4 Bruin   : 3.9603960396, Opsie 4 Swart   : 4.8780487805, Opsie 4 Alle deelnemers: 2.8571428571, Opsie 4 Wit     : 0.65217391304, Opsie 5 Bruin   : 0.9900990099, Opsie 5 Alle deelnemers: 0.63492063492, Opsie 5
Wit
Bruin
Swart
Indier
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2 Opsie 3 Opsie 4 Opsie 5
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.