Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Let op die volgende sosiale aktiwiteit (of gebrek daaraan) en dui aan hoe dikwels jy gedurende 2006 daaraan deelgeneem het. Aan georganiseerde protes deelgeneem.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
  2. Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
  3. Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
1
0.27
20
5.36
352
94.37
373
59.21
Manlik
3
1.28
19
8.09
213
90.64
235
37.30
Alle deelnemers
4
0.63
41
6.51
585
92.86
630
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Persentasie response per opsie per geslag
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
Vroulik : 0.26809651475, Opsie 1 Manlik  : 1.2765957447, Opsie 1 Alle deelnemers: 0.63492063492, Opsie 1 Vroulik : 5.3619302949, Opsie 2 Manlik  : 8.0851063829, Opsie 2 Alle deelnemers: 6.5079365079, Opsie 2 Vroulik : 94.36997319, Opsie 3 Manlik  : 90.638297872, Opsie 3 Alle deelnemers: 92.857142857, Opsie 3
Vroulik
Manlik
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2 Opsie 3
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.