Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "Was laat met die indiening van 'n werkopdrag".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 5 | 3.45 | 45 | 31.03 | 95 | 65.52 | 145 |
23.02 |
Natuurwet | 1 | 1.06 | 9 | 9.57 | 84 | 89.36 | 94 |
14.92 |
Opvoedkunde | 1 | 4.17 | 5 | 20.83 | 18 | 75.00 | 24 |
3.81 |
Landbou -en Bosbouwet | 0 | 0.00 | 3 | 7.89 | 35 | 92.11 | 38 |
6.03 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 2 | 12.50 | 14 | 87.50 | 16 |
2.54 |
Teologie | 0 | 0.00 | 3 | 33.33 | 6 | 66.67 | 9 |
1.43 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 1 | 0.60 | 22 | 13.25 | 143 | 86.14 | 166 |
26.35 |
Ingenieurswese | 0 | 0.00 | 12 | 19.05 | 51 | 80.95 | 63 |
10.00 |
Gesondheidswet | 0 | 0.00 | 5 | 9.43 | 48 | 90.57 | 53 |
8.41 |
Alle deelnemers | 9 | 1.43 | 110 | 17.46 | 511 | 81.11 | 630 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.