Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "Klasse misgeloop".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 19 | 13.10 | 101 | 69.66 | 25 | 17.24 | 145 |
23.02 |
Natuurwet | 12 | 12.77 | 61 | 64.89 | 21 | 22.34 | 94 |
14.92 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 18 | 75.00 | 6 | 25.00 | 24 |
3.81 |
Landbou -en Bosbouwet | 5 | 13.16 | 28 | 73.68 | 5 | 13.16 | 38 |
6.03 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 11 | 68.75 | 5 | 31.25 | 16 |
2.54 |
Teologie | 2 | 22.22 | 6 | 66.67 | 1 | 11.11 | 9 |
1.43 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 28 | 16.87 | 113 | 68.07 | 25 | 15.06 | 166 |
26.35 |
Ingenieurswese | 6 | 9.52 | 37 | 58.73 | 20 | 31.75 | 63 |
10.00 |
Gesondheidswet | 2 | 3.77 | 39 | 73.58 | 12 | 22.64 | 53 |
8.41 |
Alle deelnemers | 78 | 12.38 | 426 | 67.62 | 126 | 20.00 | 630 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.