Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "Het saam met studente in groepverband gestudeer".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 18 | 12.41 | 84 | 57.93 | 43 | 29.66 | 145 |
23.02 |
Natuurwet | 8 | 8.51 | 62 | 65.96 | 24 | 25.53 | 94 |
14.92 |
Opvoedkunde | 4 | 16.67 | 18 | 75.00 | 2 | 8.33 | 24 |
3.81 |
Landbou -en Bosbouwet | 3 | 7.89 | 22 | 57.89 | 13 | 34.21 | 38 |
6.03 |
Regsgeleerdheid | 3 | 18.75 | 7 | 43.75 | 6 | 37.50 | 16 |
2.54 |
Teologie | 0 | 0.00 | 7 | 77.78 | 2 | 22.22 | 9 |
1.43 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 21 | 12.65 | 96 | 57.83 | 49 | 29.52 | 166 |
26.35 |
Ingenieurswese | 16 | 25.40 | 35 | 55.56 | 12 | 19.05 | 63 |
10.00 |
Gesondheidswet | 9 | 16.98 | 35 | 66.04 | 9 | 16.98 | 53 |
8.41 |
Alle deelnemers | 87 | 13.81 | 375 | 59.52 | 168 | 26.67 | 630 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.