Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "'n Ander student met studies gehelp".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 13 | 8.97 | 86 | 59.31 | 46 | 31.72 | 145 |
23.02 |
Natuurwet | 21 | 22.34 | 51 | 54.26 | 22 | 23.40 | 94 |
14.92 |
Opvoedkunde | 6 | 25.00 | 14 | 58.33 | 4 | 16.67 | 24 |
3.81 |
Landbou -en Bosbouwet | 6 | 15.79 | 21 | 55.26 | 11 | 28.95 | 38 |
6.03 |
Regsgeleerdheid | 3 | 18.75 | 8 | 50.00 | 5 | 31.25 | 16 |
2.54 |
Teologie | 2 | 22.22 | 6 | 66.67 | 1 | 11.11 | 9 |
1.43 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 39 | 23.49 | 93 | 56.02 | 34 | 20.48 | 166 |
26.35 |
Ingenieurswese | 24 | 38.10 | 33 | 52.38 | 6 | 9.52 | 63 |
10.00 |
Gesondheidswet | 7 | 13.21 | 35 | 66.04 | 11 | 20.75 | 53 |
8.41 |
Alle deelnemers | 125 | 19.84 | 359 | 56.98 | 146 | 23.17 | 630 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.