Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "Gewerk aan 'n werkopdrag of projek wat vereis het dat idees of inligting uit verskillende bronne samehangend saamgevoeg moes word".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 103 | 71.03 | 40 | 27.59 | 2 | 1.38 | 145 |
23.02 |
Natuurwet | 26 | 27.66 | 67 | 71.28 | 1 | 1.06 | 94 |
14.92 |
Opvoedkunde | 21 | 87.50 | 3 | 12.50 | 0 | 0.00 | 24 |
3.81 |
Landbou -en Bosbouwet | 13 | 34.21 | 25 | 65.79 | 0 | 0.00 | 38 |
6.03 |
Regsgeleerdheid | 14 | 87.50 | 2 | 12.50 | 0 | 0.00 | 16 |
2.54 |
Teologie | 7 | 77.78 | 2 | 22.22 | 0 | 0.00 | 9 |
1.43 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 42 | 25.30 | 124 | 74.70 | 0 | 0.00 | 166 |
26.35 |
Ingenieurswese | 10 | 15.87 | 51 | 80.95 | 2 | 3.17 | 63 |
10.00 |
Gesondheidswet | 20 | 37.74 | 23 | 43.40 | 10 | 18.87 | 53 |
8.41 |
Alle deelnemers | 267 | 42.38 | 346 | 54.92 | 17 | 2.70 | 630 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.