Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Die wettiging van huwelike tussen egpare van dieselfde geslag". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 58 | 40.00 | 87 | 60.00 | 145 |
23.02 |
Natuurwet | 19 | 20.21 | 75 | 79.79 | 94 |
14.92 |
Opvoedkunde | 2 | 8.33 | 22 | 91.67 | 24 |
3.81 |
Landbou -en Bosbouwet | 10 | 26.32 | 28 | 73.68 | 38 |
6.03 |
Regsgeleerdheid | 7 | 43.75 | 9 | 56.25 | 16 |
2.54 |
Teologie | 3 | 33.33 | 6 | 66.67 | 9 |
1.43 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 25 | 15.06 | 141 | 84.94 | 166 |
26.35 |
Ingenieurswese | 9 | 14.29 | 54 | 85.71 | 63 |
10.00 |
Gesondheidswet | 14 | 26.42 | 39 | 73.58 | 53 |
8.41 |
Alle deelnemers | 153 | 24.29 | 477 | 75.71 | 630 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.