Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Die inwerkingstelling van regstellende aksie sonder die vervreemding van verskillende groepe". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 94 | 64.83 | 51 | 35.17 | 145 |
23.02 |
Natuurwet | 58 | 61.70 | 36 | 38.30 | 94 |
14.92 |
Opvoedkunde | 17 | 70.83 | 7 | 29.17 | 24 |
3.81 |
Landbou -en Bosbouwet | 22 | 57.89 | 16 | 42.11 | 38 |
6.03 |
Regsgeleerdheid | 11 | 68.75 | 5 | 31.25 | 16 |
2.54 |
Teologie | 6 | 66.67 | 3 | 33.33 | 9 |
1.43 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 98 | 59.04 | 68 | 40.96 | 166 |
26.35 |
Ingenieurswese | 39 | 61.90 | 24 | 38.10 | 63 |
10.00 |
Gesondheidswet | 36 | 67.92 | 17 | 32.08 | 53 |
8.41 |
Alle deelnemers | 396 | 62.86 | 234 | 37.14 | 630 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.