Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Om ondersteuning te bied vir aborsie". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Mans en vroue het soos volg reageer:
Geslag |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Geslag |
% van Totaal |
Vroulik | 170 | 45.58 | 203 | 54.42 | 373 |
59.21 |
Manlik | 116 | 49.36 | 119 | 50.64 | 235 |
37.30 |
Alle deelnemers | 296 | 46.98 | 334 | 53.02 | 630 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.