Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Om ondersteuning te bied vir aborsie". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 80 | 55.17 | 65 | 44.83 | 145 |
23.02 |
Natuurwet | 43 | 45.74 | 51 | 54.26 | 94 |
14.92 |
Opvoedkunde | 13 | 54.17 | 11 | 45.83 | 24 |
3.81 |
Landbou -en Bosbouwet | 16 | 42.11 | 22 | 57.89 | 38 |
6.03 |
Regsgeleerdheid | 8 | 50.00 | 8 | 50.00 | 16 |
2.54 |
Teologie | 5 | 55.56 | 4 | 44.44 | 9 |
1.43 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 75 | 45.18 | 91 | 54.82 | 166 |
26.35 |
Ingenieurswese | 23 | 36.51 | 40 | 63.49 | 63 |
10.00 |
Gesondheidswet | 23 | 43.40 | 30 | 56.60 | 53 |
8.41 |
Alle deelnemers | 296 | 46.98 | 334 | 53.02 | 630 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.