Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Voorkoming van MIV/VIGS". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 137 | 94.48 | 8 | 5.52 | 145 |
23.02 |
Natuurwet | 79 | 84.04 | 15 | 15.96 | 94 |
14.92 |
Opvoedkunde | 24 | 100.00 | 0 | 0.00 | 24 |
3.81 |
Landbou -en Bosbouwet | 34 | 89.47 | 4 | 10.53 | 38 |
6.03 |
Regsgeleerdheid | 15 | 93.75 | 1 | 6.25 | 16 |
2.54 |
Teologie | 9 | 100.00 | 0 | 0.00 | 9 |
1.43 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 150 | 90.36 | 16 | 9.64 | 166 |
26.35 |
Ingenieurswese | 54 | 85.71 | 9 | 14.29 | 63 |
10.00 |
Gesondheidswet | 48 | 90.57 | 5 | 9.43 | 53 |
8.41 |
Alle deelnemers | 569 | 90.32 | 61 | 9.68 | 630 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.