Indrukke van 2006 Studente van die Alfa Vorderingsvraelys - In Hul Eie Woorde

Dit is baie interesant en dit het met betrekking tot 'n student in die moderne lewe hier op stellenbosch kampus

"very important but way too long...can,t consintrate for that long about things that are not that important. "

Al die belangrike vrae word gedek - miskien te veel detail in sekere opsigte. Maar dis goed.

Ek weet nie wat dit beoog om te beryk nie. Maar dit dien seker sy doel.

questions 90-105 were difficult questions to answer plainly 'yes' or 'no'

It has shown me what i am lacking academically and i know i am now am at a very stressful time personally and also at varsity. It has helped me to realise i can reach my full potential with hard work

"Ek dink die vraelys vrae baie relevante vrae met betrekking tot baie kwessies wat dinge vir die eerste jaars baie moeilik kan maak,so ek het geen wesenlike probleem met die vraelys nie."

It has wide spread topics.