Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Wat is die hoogste akademiese kwalifikasie wat jy aan hierdie instelling wil behaal? (Kies een)

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Diploma
  2. Baccalaureusgraad (eerste graad)
  3. Honneursgraad
  4. Meestersgraad
  5. Doktorsgraad

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
0
0.00
4
20.00
7
35.00
5
25.00
4
20.00
20
58.82
Manlik
0
0.00
3
21.43
5
35.71
5
35.71
1
7.14
14
41.18
Alle deelnemers
0
0.00
7
20.59
12
35.29
10
29.41
5
14.71
34
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.