Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "Die waarde van die inligting wat uit verskillende bronne ingewin is, beoordeel".

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
  2. Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
  3. Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
9
36.00
14
56.00
2
8.00
25
73.53
Bruin
3
37.50
3
37.50
2
25.00
8
23.53
Swart
1
100.00
0
0.00
0
0.00
1
2.94
Indier
0
0.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Alle deelnemers
13
38.24
17
50.00
4
11.76
34
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Persentasie response per opsie per ras
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
Wit     : 36, Opsie 1 Bruin   : 37.5, Opsie 1 Swart   : 100, Opsie 1 Alle deelnemers: 38.235294118, Opsie 1 Wit     : 56, Opsie 2 Bruin   : 37.5, Opsie 2 Alle deelnemers: 50, Opsie 2 Wit     : 8, Opsie 3 Bruin   : 25, Opsie 3 Alle deelnemers: 11.764705882, Opsie 3
Wit
Bruin
Swart
Indier
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2 Opsie 3
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.