Indrukke van 2006 Studente van die Alfa Vorderingsvraelys - In Hul Eie Woorde

Interessante vrae.

Dit is baie interesant en dit het met betrekking tot 'n student in die moderne lewe hier op stellenbosch kampus

ek dink dis 'n goeie vraelys wat alles dek en ek het geen probleme met enige van die vrae nie

well thought out and structured

dek wye verkseidenheid

the questionnaire gave me a good opportunity to consider my present lifestyle regrading issues that i would never have thought of before.very insightful.

"I think that the questions in the questonnaire are relevent although in some cases just a one word answer doesn't enable us to make an easy choice, it would be better if you could ask our opinion on the subject. But overall I enjoyed it and I hope that i

"dis baie interessante vrae, en ek is bly dat daar mense in die Universiteit is wat belangstel in ons studente as individue en nie net as nommers nie! Ek sal graag wil aksie sien op kampus as die meerderheid vir of teen iets gestem het."

die vraelys is goed opgestel. dit bevat die regte vrae tebopsigte ven 'n eesterjaar student se akademiese lewe en so ook sy persoonlike lewe.

Dis 'n bietjie lank!!

It is very well set. It asks very relevant questions. I liked it

"It is very relevant and interesting and helps one to think deeply and carefilly about life as a first year student. From social, emotional and academic life. I really learned a lot from the questionnaire."

Simple and easy to answer.

dit was interressant om die vraelys te kon doen. ek het geen foute met die vraelys gevind nie.

It was good and coverered a number of relevant questions

"Die vraelys het my gehelp om self inspeksie te doen,sodat ek kan sien hoekom ek hier op US is.Die vrae help jou om te sien wat jy in die eerste plek hier op US wou kom maak, want ons 1ste jrs is geneig om te vergeet en dan net op te skop."

I think its a excellent questionare.

This questionaire has value to it.

"it is a very broad based serveyancing tool, but I feel that what was applicable to me i'v done justice to the best of my ability and who I am as a person."

It is interesting and a good way to evaluate my first year

"Dis te lank... Ek't dit net ingevul om 'n kanss te staan om t=die MP3 player te wen, lol (^_^)"

oraait

It has wide spread topics.

"It is good and finds out a lot about a person. have fun with this one. I swear I say the truth and nothing but the truth, so help me god."