Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Reageer op die volgende stelling oor hoe jy tans jou persoonlike welstand ervaar. "Ek voel gelukkig en tevrede oor myself."

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Nooit nie
  2. Soms = Ongeveer 25% van die tyd
  3. Dikwels = Ongeveer 50% van die tyd
  4. Baie dikwels = Ongeveer 75% van die tyd
  5. Altyd = Ongeveer 100% van die tyd

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
0
0.00
0
0.00
4
44.44
3
33.33
2
22.22
9
69.23
Manlik
0
0.00
2
50.00
1
25.00
1
25.00
0
0.00
4
30.77
Alle deelnemers
0
0.00
2
15.38
5
38.46
4
30.77
2
15.38
13
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.