Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Kyk na die volgende eienskap / vaardigheid. Hoe vergelyk jy met die gemiddelde eerstejaarstudent wat aan 'n universiteit studeer? Beoordeel jouself op grond van die eienskap / vaardigheid. Ons wil die noukeurigste moontlike selfevaluering hĂȘ. Is verantwoordelik genoeg om jou lewe te organiseer en op jou eie oor die weg te kom.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Hoogste 10%
  2. Bogemiddeld
  3. Gemiddeld
  4. Ondergemiddeld
  5. Laagste 10%

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
6
30.00
8
40.00
4
20.00
1
5.00
1
5.00
20
60.61
Manlik
3
23.08
3
23.08
5
38.46
2
15.38
0
0.00
13
39.39
Alle deelnemers
9
27.27
11
33.33
9
27.27
3
9.09
1
3.03
33
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Persentasie response per opsie per geslag
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
35
30
25
20
15
10
5
0

















Vroulik : 30, Opsie 1 Manlik  : 23.076923077, Opsie 1 Alle deelnemers: 27.272727273, Opsie 1 Vroulik : 40, Opsie 2 Manlik  : 23.076923077, Opsie 2 Alle deelnemers: 33.333333333, Opsie 2 Vroulik : 20, Opsie 3 Manlik  : 38.461538461, Opsie 3 Alle deelnemers: 27.272727273, Opsie 3 Vroulik : 5, Opsie 4 Manlik  : 15.384615385, Opsie 4 Alle deelnemers: 9.0909090909, Opsie 4 Vroulik : 5, Opsie 5 Alle deelnemers: 3.0303030303, Opsie 5
Vroulik
Manlik
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2 Opsie 3 Opsie 4 Opsie 5
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.