Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:
Let op die volgende sosiale aktiwiteit (of gebrek daaraan) en dui aan hoe dikwels jy gedurende 2006 daaraan deelgeneem het.  Met iemand uit 'n ander rasse- of etniese groep sosiaal verkeer.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
 
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
 
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
 
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie 
vraag te lees.  Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:
| Ras | 
Opsie 1: Getal | 
Opsie 1: % | 
Opsie 2: Getal | 
Opsie 2: % | 
Opsie 3: Getal | 
Opsie 3: % | 
# per Ras | 
% van Totaal | 
| Wit      | 8 | 33.33 | 14 | 58.33 | 2 |  8.33 | 24 | 
72.73 | 
| Bruin    | 7 | 87.50 | 0 |  0.00 | 1 | 12.50 | 8 | 
24.24 | 
| Swart    | 0 |  0.00 | 1 | 100.00 | 0 |  0.00 | 1 | 
 3.03 | 
| Indier   | 0 |  0.00 | 0 |  0.00 | 0 |  0.00 | 0 | 
 0.00 | 
| Alle deelnemers | 15 | 45.45 | 15 | 45.45 | 3 |  9.09 | 33 | 
100.00 | 
  | 
 
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.