Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Hoeveel het jy oor die afgelope jaar gelees en geskryf? Aantal geskrewe referate, projekte, take of verslae van 20 bladsye of meer?

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Geen
  2. 1-4
  3. 5-10
  4. 11-20
  5. 20+

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
10
50.00
7
35.00
3
15.00
0
0.00
0
0.00
20
60.61
Manlik
7
53.85
6
46.15
0
0.00
0
0.00
0
0.00
13
39.39
Alle deelnemers
17
51.52
13
39.39
3
9.09
0
0.00
0
0.00
33
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.