Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Let op die volgende sosiale aktiwiteit (of gebrek daaraan) en dui aan hoe dikwels jy gedurende 2006 daaraan deelgeneem het. Jou eie rekenaar gebruik.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 9 | 56.25 | 1 | 6.25 | 6 | 37.50 | 16 |
26.67 |
Natuurwet | 6 | 85.71 | 1 | 14.29 | 0 | 0.00 | 7 |
11.67 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Landbou -en Bosbouwet | 1 | 50.00 | 0 | 0.00 | 1 | 50.00 | 2 |
3.33 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 1 | 100.00 | 1 |
1.67 |
Teologie | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 22 | 81.48 | 1 | 3.70 | 4 | 14.81 | 27 |
45.00 |
Ingenieurswese | 3 | 60.00 | 1 | 20.00 | 1 | 20.00 | 5 |
8.33 |
Gesondheidswet | 2 | 100.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 2 |
3.33 |
Alle deelnemers | 43 | 71.67 | 4 | 6.67 | 13 | 21.67 | 60 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.