Studente se vertroue in hulle eie vermo‰ns om studiesukses te behaal is mbv die lys onderwerpe wat hieronder gegee word, gemoniteer. Klik op die skakels tussen hakies om 'n item se resultate per ras, geslag, taal, fakulteit en matriekprestasievlak te verken. Elke item word ook volledig (in beide Afrikaans en Engels) gelys op hierdie resultaatbladsye.
Klik hier om na die hoofbladsy van 2006 se Alfa Vorderingsvraelys Resultate terug te keer.