Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui asseblief aan hoe belangrik die volgende vir jou persoonlik is: Om 'n gesin groot te maak.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Noodsaaklik
- Baie belangrik
- Redelik belangrik
- Onbelangrik
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 10 | 43.48 | 6 | 26.09 | 5 | 21.74 | 2 | 8.70 | 23 |
34.33 |
Natuurwet | 7 | 46.67 | 3 | 20.00 | 4 | 26.67 | 1 | 6.67 | 15 |
22.39 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 1 |
1.49 |
Landbou -en Bosbouwet | 2 | 66.67 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 1 | 33.33 | 3 |
4.48 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Teologie | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 0 |
0.00 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 4 | 26.67 | 6 | 40.00 | 3 | 20.00 | 2 | 13.33 | 15 |
22.39 |
Ingenieurswese | 2 | 33.33 | 4 | 66.67 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 6 |
8.96 |
Gesondheidswet | 2 | 50.00 | 1 | 25.00 | 1 | 25.00 | 0 | 0.00 | 4 |
5.97 |
Alle deelnemers | 27 | 40.30 | 20 | 29.85 | 14 | 20.90 | 6 | 8.96 | 67 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.