Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Hoeveel het jy oor die afgelope jaar gelees en geskryf? Aantal geskrewe referate, projekte, take of verslae van minder as 5 bladsye?

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Geen
  2. 1-4
  3. 5-10
  4. 11-20
  5. 20+

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
8
17.39
22
47.83
6
13.04
6
13.04
4
8.70
46
68.66
Manlik
7
33.33
5
23.81
5
23.81
4
19.05
0
0.00
21
31.34
Alle deelnemers
15
22.39
27
40.30
11
16.42
10
14.93
4
5.97
67
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.