Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Beskou die kwessie: "Huishoudelike geweld". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, baie beslis
  2. Nee, nie eintlik nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
178
95.70
8
4.30
186
73.23
Bruin
51
96.23
2
3.77
53
20.87
Swart
12
100.00
0
0.00
12
4.72
Indier
2
100.00
0
0.00
2
0.79
Alle deelnemers
243
96.05
10
3.95
253
99.61

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Persentasie response per opsie per ras
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
Wit     : 95.698924731, Opsie 1 Bruin   : 96.226415094, Opsie 1 Swart   : 100, Opsie 1 Indier  : 100, Opsie 1 Alle deelnemers: 96.04743083, Opsie 1 Wit     : 4.3010752688, Opsie 2 Bruin   : 3.7735849057, Opsie 2 Alle deelnemers: 3.95256917, Opsie 2
Wit
Bruin
Swart
Indier
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.