Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Verkragting". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 50 | 98.04 | 1 | 1.96 | 51 |
20.08 |
Natuurwet | 40 | 97.56 | 1 | 2.44 | 41 |
16.14 |
Opvoedkunde | 2 | 66.67 | 1 | 33.33 | 3 |
1.18 |
Landbou -en Bosbouwet | 10 | 100.00 | 0 | 0.00 | 10 |
3.94 |
Regsgeleerdheid | 10 | 100.00 | 0 | 0.00 | 10 |
3.94 |
Teologie | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 1 |
0.39 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 83 | 100.00 | 0 | 0.00 | 83 |
32.68 |
Ingenieurswese | 26 | 100.00 | 0 | 0.00 | 26 |
10.24 |
Gesondheidswet | 29 | 100.00 | 0 | 0.00 | 29 |
11.42 |
Alle deelnemers | 251 | 98.82 | 3 | 1.18 | 254 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.