Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Besorgheid oor misdadigers se regte". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 14 | 27.45 | 37 | 72.55 | 51 |
20.08 |
Natuurwet | 13 | 31.71 | 28 | 68.29 | 41 |
16.14 |
Opvoedkunde | 1 | 33.33 | 2 | 66.67 | 3 |
1.18 |
Landbou -en Bosbouwet | 2 | 20.00 | 8 | 80.00 | 10 |
3.94 |
Regsgeleerdheid | 2 | 20.00 | 8 | 80.00 | 10 |
3.94 |
Teologie | 0 | 0.00 | 1 | 100.00 | 1 |
0.39 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 18 | 21.69 | 65 | 78.31 | 83 |
32.68 |
Ingenieurswese | 6 | 23.08 | 20 | 76.92 | 26 |
10.24 |
Gesondheidswet | 10 | 34.48 | 19 | 65.52 | 29 |
11.42 |
Alle deelnemers | 66 | 25.98 | 188 | 74.02 | 254 |
100.00 | |
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
|
|
Persentasie response per opsie per fakulteit |
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e
r
e
s
p
o
n
s
e
| | | |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
  |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
Lettere en Wysbegeerte
Natuurwet
Opvoedkunde
Landbou -en Bosbouwet
Regsgeleerdheid
Teologie
Ekonomiese -en Bestuurswet
Ingenieurswese
Gesondheidswet
Alle deelnemers
|
|
 |
|
|
      |
|
|
Opsie 1 |
Opsie 2 |
|
|
Opsies |
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.