Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui asseblief aan hoe belangrik die volgende vir jou persoonlik is: Om welgesteld te wees.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Noodsaaklik
- Baie belangrik
- Redelik belangrik
- Onbelangrik
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 17 | 33.33 | 20 | 39.22 | 10 | 19.61 | 4 | 7.84 | 51 |
20.08 |
Natuurwet | 14 | 34.15 | 9 | 21.95 | 15 | 36.59 | 3 | 7.32 | 41 |
16.14 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 2 | 66.67 | 1 | 33.33 | 3 |
1.18 |
Landbou -en Bosbouwet | 4 | 40.00 | 5 | 50.00 | 1 | 10.00 | 0 | 0.00 | 10 |
3.94 |
Regsgeleerdheid | 1 | 10.00 | 4 | 40.00 | 5 | 50.00 | 0 | 0.00 | 10 |
3.94 |
Teologie | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 1 |
0.39 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 31 | 37.35 | 23 | 27.71 | 21 | 25.30 | 8 | 9.64 | 83 |
32.68 |
Ingenieurswese | 9 | 34.62 | 8 | 30.77 | 9 | 34.62 | 0 | 0.00 | 26 |
10.24 |
Gesondheidswet | 9 | 31.03 | 12 | 41.38 | 7 | 24.14 | 1 | 3.45 | 29 |
11.42 |
Alle deelnemers | 85 | 33.46 | 81 | 31.89 | 71 | 27.95 | 17 | 6.69 | 254 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.