Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui asseblief aan hoe belangrik die volgende vir jou persoonlik is: Om 'n gesin groot te maak.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Noodsaaklik
- Baie belangrik
- Redelik belangrik
- Onbelangrik
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 15 | 29.41 | 17 | 33.33 | 11 | 21.57 | 8 | 15.69 | 51 |
20.08 |
Natuurwet | 18 | 43.90 | 10 | 24.39 | 8 | 19.51 | 5 | 12.20 | 41 |
16.14 |
Opvoedkunde | 1 | 33.33 | 1 | 33.33 | 1 | 33.33 | 0 | 0.00 | 3 |
1.18 |
Landbou -en Bosbouwet | 2 | 20.00 | 2 | 20.00 | 2 | 20.00 | 4 | 40.00 | 10 |
3.94 |
Regsgeleerdheid | 4 | 40.00 | 3 | 30.00 | 1 | 10.00 | 2 | 20.00 | 10 |
3.94 |
Teologie | 0 | 0.00 | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 1 |
0.39 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 38 | 45.78 | 22 | 26.51 | 19 | 22.89 | 4 | 4.82 | 83 |
32.68 |
Ingenieurswese | 8 | 30.77 | 9 | 34.62 | 5 | 19.23 | 4 | 15.38 | 26 |
10.24 |
Gesondheidswet | 12 | 41.38 | 12 | 41.38 | 3 | 10.34 | 2 | 6.90 | 29 |
11.42 |
Alle deelnemers | 98 | 38.58 | 77 | 30.31 | 50 | 19.69 | 29 | 11.42 | 254 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.