Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "Die internet vir navorsing of huiswerk gebruik".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 37 | 72.55 | 11 | 21.57 | 3 | 5.88 | 51 |
20.08 |
Natuurwet | 17 | 41.46 | 21 | 51.22 | 3 | 7.32 | 41 |
16.14 |
Opvoedkunde | 1 | 33.33 | 2 | 66.67 | 0 | 0.00 | 3 |
1.18 |
Landbou -en Bosbouwet | 4 | 40.00 | 6 | 60.00 | 0 | 0.00 | 10 |
3.94 |
Regsgeleerdheid | 5 | 50.00 | 4 | 40.00 | 1 | 10.00 | 10 |
3.94 |
Teologie | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 1 |
0.39 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 37 | 44.58 | 36 | 43.37 | 10 | 12.05 | 83 |
32.68 |
Ingenieurswese | 12 | 46.15 | 13 | 50.00 | 1 | 3.85 | 26 |
10.24 |
Gesondheidswet | 16 | 55.17 | 10 | 34.48 | 3 | 10.34 | 29 |
11.42 |
Alle deelnemers | 130 | 51.18 | 103 | 40.55 | 21 | 8.27 | 254 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.