Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "In 'n studenteverkiesing gestem".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Mans en vroue het soos volg reageer:
Geslag |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Geslag |
% van Totaal |
Vroulik | 55 | 33.95 | 82 | 50.62 | 25 | 15.43 | 162 |
63.78 |
Manlik | 31 | 33.70 | 45 | 48.91 | 16 | 17.39 | 92 |
36.22 |
Alle deelnemers | 86 | 33.86 | 127 | 50.00 | 41 | 16.14 | 254 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.