Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Dui aan hoe dikwels jy oor die afgelope jaar aan die volgende aktiwiteit deelgeneem het: "Vakke se feite en metodes uit die kop geleer sodat dit feitlik net so weergegee kan word".
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels = jy het baie keer aan hierdie aktiwiteit deelgeneem
- Soms = jy het miskien een of meer keer deelgeneem, maar nie baie keer nie
- Glad nie = jy het glad nie aan hierdie aktiwiteit deelgeneem nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 18 | 35.29 | 26 | 50.98 | 7 | 13.73 | 51 |
20.08 |
Natuurwet | 12 | 29.27 | 23 | 56.10 | 6 | 14.63 | 41 |
16.14 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 3 | 100.00 | 0 | 0.00 | 3 |
1.18 |
Landbou -en Bosbouwet | 2 | 20.00 | 6 | 60.00 | 2 | 20.00 | 10 |
3.94 |
Regsgeleerdheid | 6 | 60.00 | 4 | 40.00 | 0 | 0.00 | 10 |
3.94 |
Teologie | 0 | 0.00 | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 1 |
0.39 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 31 | 37.35 | 36 | 43.37 | 16 | 19.28 | 83 |
32.68 |
Ingenieurswese | 1 | 3.85 | 23 | 88.46 | 2 | 7.69 | 26 |
10.24 |
Gesondheidswet | 9 | 31.03 | 17 | 58.62 | 3 | 10.34 | 29 |
11.42 |
Alle deelnemers | 79 | 31.10 | 139 | 54.72 | 36 | 14.17 | 254 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.