Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Hoeveel tyd het jy oor die afgelope jaar in 'n gewone week bestee aan die volgende aktiwiteite? "Rekenaar-/videospeletjies speel".

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. 0-1 uur
  2. 1-2 ure
  3. 3-5 ure
  4. 6-10 ure
  5. 11-15 ure
  6. 16+ ure

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
Opsie 6: Getal
Opsie 6: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
114
70.37
28
17.28
9
5.56
8
4.94
2
1.23
1
0.62
162
63.78
Manlik
58
63.04
11
11.96
11
11.96
8
8.70
3
3.26
1
1.09
92
36.22
Alle deelnemers
172
67.72
39
15.35
20
7.87
16
6.30
5
1.97
2
0.79
254
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.