Getal en persentasie response per opsie en per taalgroep tov die volgende vraag:

Beskou die kwessie: "Om ondersteuning te bied vir aborsie". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, baie beslis
  2. Nee, nie eintlik nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente uit die verskillende taalgroepe het soos volg reageer:

Taal
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Taal
% van Totaal
Afrikaans
68
40.48
100
59.52
168
66.14
Engels
30
43.48
39
56.52
69
27.17
Afr/Eng
2
40.00
3
60.00
5
1.97
Ander SA
1
100.00
0
0.00
1
0.39
Xhosa
0
0.00
2
100.00
2
0.79
Ander
1
100.00
0
0.00
1
0.39
Alle deelnemers
103
40.71
150
59.29
253
99.61

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per taal

Persentasie response per opsie per taal
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
Afrikaans: 40.476190476, Opsie 1 Engels: 43.478260869, Opsie 1 Afr/Eng: 40, Opsie 1 Ander SA: 100, Opsie 1 Ander: 100, Opsie 1 Alle deelnemers: 40.71146245, Opsie 1 Afrikaans: 59.523809524, Opsie 2 Engels: 56.52173913, Opsie 2 Afr/Eng: 60, Opsie 2 Xhosa: 100, Opsie 2 Alle deelnemers: 59.288537549, Opsie 2
Afrikaans
Engels
Afr/Eng
Ander SA
Xhosa
Ander
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.