Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Om gegradueerdes sover te kry om, nadat hulle hul graad behaal het, gemeenskapsdiens te verrig". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 23 | 45.10 | 28 | 54.90 | 51 |
20.08 |
Natuurwet | 15 | 36.59 | 26 | 63.41 | 41 |
16.14 |
Opvoedkunde | 1 | 33.33 | 2 | 66.67 | 3 |
1.18 |
Landbou -en Bosbouwet | 2 | 20.00 | 8 | 80.00 | 10 |
3.94 |
Regsgeleerdheid | 4 | 40.00 | 6 | 60.00 | 10 |
3.94 |
Teologie | 0 | 0.00 | 1 | 100.00 | 1 |
0.39 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 19 | 22.89 | 64 | 77.11 | 83 |
32.68 |
Ingenieurswese | 4 | 16.00 | 21 | 84.00 | 25 |
9.84 |
Gesondheidswet | 14 | 48.28 | 15 | 51.72 | 29 |
11.42 |
Alle deelnemers | 82 | 32.41 | 171 | 67.59 | 253 |
99.61 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.