"dit kan heel waarskynlik nie so akkuraat wees nie, bv die skale aan die beging en heelwat ander vrae, wat baie dubbel sinnige antwoorde het, wat ek nie eers eintlik wou kies nie."
Dit bevat 'n groot verskeidenheid vra wat elke aspek van die lewe aanraak en ek sien dit as 'n positiewe ding.
"Sommige vrae is onbenullig, waar ander seker waardevolle inligting sal inwin."
Ek dink dat hier die vraelys vir my laat dink oor dinnge wat ek nooit eers gedink het nie.
Nuttig as jy meer van al algehele gevoel op kampus wil weet.
5
Interessante vrae.
lekker
dit is good!!!
"Die ""Beskou die volgende kwessies"" het 'n gevoel geskep van jy kan net antwoord, reg of weg. Het partykeer 'n evense tussenin gevoel gehad. "
dit is ok.
"Dis ok. Dis seker goed om vrae gevra te word sodat mens sekere dinge kan begin besef. Ek het nie regtig enige kommentraar oor enige spesifieke afdeling nie, behalwe dat ek wil sˆ dat as mens 'n wˆreldklas universiteit met wˆreldklas studente en onderri
Die vraelys is baie lank!
ek dink dis 'n goeie vraelys wat alles dek en ek het geen probleme met enige van die vrae nie
Die vraelys help om sekere dinge van jouself te ontdek wat jy nie in ag neem nie.
van die vrae is nie van toepassing op al die kursusse nie (bv. wikunde en syfer vardigheid is nie so belangrik vir studente wat drama of kuns studeer nie)
"goed, kan baie effektief gebruik word"
Dis great dat die US omgee en moeite doen om die studente se behoeftes te probeer uit vind. Hoop regtig om te sien dat daar op vlakke veranderings kom. Dankie vir jul moeite.
geen kommentaar
dis baie lank
"Interessant, maar sien nie regtig die doel daarin nie."
"The questionare is very broad and all encompassing. If you take the results of this questionare into consideration, then it will really help the university to make life for their first year students easier."
a bit long but definitely worth the while - it gives one a good reflection of themselves. thank you
"very relevant... brought up many meaningful questions - thankyou, i enjoyed taking part!"
they are quite fine and interesting. helpful to us as first years since some of the things arent taken into account up until somebody askes you.
well thought out and structured
none
It helped me to see what i think of myself and what my needs are
I think it is worth while not only for the people who want to know more but for me as a first year to reflect on how I see myself in 2006 and how it reflects what type of person I am.
Dit laat jou dink oor dinge waaroor jy nie elke dag dink nie
Volledig
Daar was 'n paar vrae wat onduidelik was.Veral vrae 90-105.
"Dit is baie lank, maar sommige kwessies kan nogal as noodsaaklik aanskou word. Hoop dit werk uit."
Die vrae is oor die algemeen redelik goed gestel. Party is net effens moeilik om te antwoord aangesien jy nie altyd 'n vaste antwoord het nie. Wanneer jy een van die opsies moet kies is dit soms so dat ek tussen twee lˆ en dan nie regtig weet watter een o
Dit was interessant om oor hierdie dinge te dink en te besef hoe ek daaroor voel. Het my laat besef ek spandeer ongelooflik baie tyd aan akademie. Vraestel was insiggewend. Dankie
Help jou om jou doelwitte te bepaal
"die vraelys is baie emosioneel georienteerd. Ek dink dit is belangrik, want baie studente kan nie die stres en kuier elemente balanseer nie."
Dit is 'n integrale deel van die verhouding tussen die Universiteit en die studente. Ek voel egter dat van die vrae effens irrelevant is.
dek wye verkseidenheid
"Die rede hoekom die vrae so snaaks beantwoord is, is omdat ek saam met my pa en my broer in 'n woonstel bly. Ek moet huis hou, vir hulle sorg, my broer help met sy werk (hy doen tuisskool) en soms my pa help met sy besigheids-aktiwiteite. Dit laat baie m
GOED
"Die vraelys het my nogal laat dink oor die jaar wat verby is en dit was nodig. Ek het graag gehelp en hoop dat die resultate ook die organiseerders sal help met die doel van die vraelys!Ek voel dit was sinvol, om uit te vind hoe ons eerstejaars die jaar
Die vraelys is baie langdradig en raak aspekte wat my nie baie intreseer nie
Al die belangrike vrae word gedek - miskien te veel detail in sekere opsigte. Maar dis goed.
baie goed
Is n redelike goeie vraelys wat iets van als vrae
Ek weet nie wat dit beoog om te beryk nie. Maar dit dien seker sy doel.
Interessant
dis goed!
Bietjie lank en sommige vrae bietjie onduidelik.
sommige van die dinge is nie van toepassing op studente nie en is dus nie van belang nie
Dis interessant.
Dis ineressante vrae!
"baie lank, daar is n herhaling van sekere vrae"
By party vrae is daar nie altyd `n heeltemal gepaste antwoord nie.
"Baie goeie vraelys - dit sal dalk goed wees om studente by bv. die Ja/Nee vrae te laat motiveer, omdat ek dink dat die student dan beter sy opininie kan weergee."
"It is very driven to get a certain kind of information out of those who complete it. Could have been better if one had the chance to attach reasons to your answers, for otherwise it is far too objective and one-dimensional."
the questionnaire gave me a good opportunity to consider my present lifestyle regrading issues that i would never have thought of before.very insightful.
"I think that the questions in the questonnaire are relevent although in some cases just a one word answer doesn't enable us to make an easy choice, it would be better if you could ask our opinion on the subject. But overall I enjoyed it and I hope that i
"too long, but interesting questions!!"
It's quite long....but bearable
"It is very relative to the average student who ""wants"" to achieve!!!"
questions 90-105 were difficult questions to answer plainly 'yes' or 'no'
I personally think it's cool.because you really get to get in touch with your inner self &you get to know who you relly are.
very thorough
good
makes one think. Interesting to think about what you would say and makes you aware of certain weaknesses or strengths of your own
"I study BRek, so some of the questions about essays, prescribed books and projects don't really apply to me. I also think the question about socializing with friends is too broad as i don't spend much time during the week, but over weekends spend hours
"I do not see the relevance in asking some of these questions, do they play that big a role at varsity level?"
Cool
"not bad, but the only question i think you guys really want answered is how much time do we actually spend studyin? and the logical answer, seeing as there is such a problem wit 1st year drop outs, is probably not enough..."
Questionnaire asked about all aspects - good.
sal graag wil sien hoe en of dit gebruik gaan word
"dis baie interessante vrae, en ek is bly dat daar mense in die Universiteit is wat belangstel in ons studente as individue en nie net as nommers nie! Ek sal graag wil aksie sien op kampus as die meerderheid vir of teen iets gestem het."
baie van toepassing op 'n student se lewe.Hoop net baie mense vul dit in om 'n akkurate weerspieeling te kry.
Dit klink/ lyk logies en is nie onbillik nie
Die vrae wat gevra word is baie pertinent. Dit is selfverrykend om dit te voltooi aangesien dit geleentheid vir (baie nodige!) selfrefleksie bied. Dankie;>
EK VOEL DIE VRAELYS KAN VAN HULP WEES VIR EERSTEJAARS.
Hierdie vraelys is baie goed. Dit spreek belangrike goed wat baie aandag verdien. dankie
"Dis 'n goeie vraelys, want dit het my tyd gegee om weer na te dink oor die dinge waaraan hulle geraak het in die vraelys.."
Dit is 'n uitstekende vraelys en help jou om weer oor jou jaar te dink en te besef wat jy beriek het en kan verbeter
kwai!!!!!
die vraelys is goed opgestel. dit bevat die regte vrae tebopsigte ven 'n eesterjaar student se akademiese lewe en so ook sy persoonlike lewe.
dit is 'n goeie vraelys.Dit bring alle aspekte van die lewe onder jou aandag.
"Ek dink dit is goeie plan om so `n vraelys op ye stel,maar ek dink dat dir veel beter plan sal wees as hierdie antwoorde wat ons gee,daarna gekyk word en die studente te help waar hulle probleme vind.DANKIE. "
Goed opgestel. Dek alle aspekte van 'n student se lewe.
Dis 'n bietjie lank!!
Die vraelys is iets goed ek dink dit het net n bietjie te laat gekom want dit kon my ook gehelp het om my eerste jaar suksevol te wees
Die vraelys laat toe dat jy ¤ bietjie introspeksie doen. Wat ¤ positiewe ding is. Dankie
te baie vrae en die vrae is nie vir my almal relevant nie
Very good questionnaire! It covers a broad spectrum of questions.
that it is the first of its kind that ive answered.i felt it dealt with relevant issues pertaining to me as a student.
Very good questionnaire but it wold be better if we could give reasons for our answers. For example in Q43 I had to answer that I was uncertain about completing my degree here but that is because I'm going to study Veterinary Sciencas at Tuks next year.
It will definitely help to better equip the university to deal with the incoming first-years. Provided the questionnaire is answered truthfully
"Well i enjoyed answering them, so they really makes one think of the things that matters to them and how they value things.I wll reccommend them to be there every year for every first year student"
it does not ask about the course that you are studying and how you are finding it according to the subjects that you are doing. ie if you finding it very difficult or different from what you thought it would be like.
too long
It is very well set. It asks very relevant questions. I liked it
i feel that it really makes one think about how you feel about yourself and the influence of society on your life. it is a very well set out questionnaire and i think that everybody needs to do it.
Tricky.
"I ENJOYED THIS QUESTIONAIRE, BUT I WAS HOPING THAT I WOULD FIND A PLACE SOMEWHERE TO GIVE MY OPINION ON THE BIG ISSUE AROUND STELLENBOSCH CAMPUS TODAY. THAT IS: THE LANGUAGE ISSUE. I KNOW THERE IS A BETTER TIME AND PLACE TO TALK ABOUT IT. BUT I WOULD LIK
"It's good and comforting to know that the University cares more than just about our grades, results and output. Thank you!"
its very long but easy to answer! questions seem irrelavent!
It has shown me what i am lacking academically and i know i am now am at a very stressful time personally and also at varsity. It has helped me to realise i can reach my full potential with hard work
"I think this questionnaire is a good way of helping the university see what can be done to help those students struggling with their studies, etc. Some of the options to choose an answer from were quite vague though. Like the issues in SA. For instance,
This questoinaire proved just once again why I am so lucky to be at Stellenbosch University. Despite what others may think the administration does care about the students and it is your wish to make us as happy as possible. Thank you and keep up the good
good
i think this questionaire would definitely be benificial and i am happy to have completed it so that it can better the lives of the students to come at this university.
"good questionnaire, covers a lot of ground."
"It is a very general questionnaire and one which provokes reflection on oneself and the contribution one has made not only to one's studies, but also to society. I enjoyed answering it. "
"I definitely fetl that many of your questions helpsed me to actually stop and think about my life, my values and how i am spending my time here in University. It is definitely a huge change from High School and i have really been challenged to change my
the questionaire itself is a induces reflection about the past year in terms of what you wanted to achieve and perceptions from the beginning of the year until now. My english has deteriorated slightly as a result of all the broken english i've been expos
"Dit is baie spesifiek, maar ek weet nie hoe dit uintlik sal help nie."
"Wel, ek weet nie regtig wat die doel daarmee is nie, maar as dit werklik doeltreffend gebruik gaan word om studente te help op akademiese en persoonlike vlak, dink ek is dit 'n baie oulike inisiatief. Dankie dat julle (wie ookal ""julle"" is)moeite doen.
"goed uit een gesit, sal graag die resultate wil besigtig. Dankie"
Hoop ek het julle gehelp!
"Dit het nie te veel van my tyd geneem nie, partymaal was daar net vrae waaraan jy nooit rerig gedink het nie en waar jy bietjie meer aandag moes aan gee."
"'n mens besef dit nie altyd nie, maar deur so 'n tipe vraelys leer jy jouself ken!!"
"Vrae 90 tot 105 is 'n bietjie onduidelik, maar oor die algemeen is die vraelys baie interressant."
"Te lank. Dink van die vrae moet 'n opsie hˆ ""n.v.t""."
baie lank
Ek wonder watter kwessie julle ondersoek Klink interessant Sterkte daarmee
Goeie manier om 'n geheelbeeld van studente te kry.
Dit was heel bilik
"Omdat hierdie vraelys vir 'n goeie doel is, ondersteun ek dit 100%. Ek hoop dat dit wat die Universeit wil bereik, deur die invul van die vraelys, bereik sal word!!!"
Dit is vinnig en maklik om te doen.
"Daar is 'n paar vrae wat ek persoonlik voel niks met iemand anders te doen het nie, soos hoeveel tyd ek aan my godsdiens spandeer. Verder is dit net 'n bietjie lank."
Dit is goed saamgestel om 'n goeie aanduiding van die student self se denke en omstandighede te kry.
It's alright but I seem to miss the relevance.
enough about me... what about you? ^_^
The questionaure has been very in depth. It shed some light on my personality and made ma reevaluate my life and my goals. Thank you.
a fair amount of questions asked on important issues in the university and the country as a whole
very well rounded
Effective in focusing on all areas of oneself
think it would be more meaningful to ask how often people go out and party in relation to how much they did during school. Most of my friends who did not recieve SANSU just partied way to much!
"Some questions seem inappropriate, otherwise I'm sure the answers given by students could help a great deal."
It was good and coverered a number of relevant questions
Dit was baie nice ek het dit gebiet. Hey my baie laat dink oor my eie lewe damkie. Dit was puik!!!!!
"Dek n groot verskeidenheid van die kwessies wat ons as studente raak t.o.v ons studies,aanpassing en ons emosionele welstand"
interessante manier om 'n gedagte te kry oor hoe 1ste jaar studente US ervaar.
interessant
"dit was baie uitdagend en opbouend,verbeter jou denke-stel openlike vrae wat beantwoord kan word,help met jou toekoms voorbereiding"
Ek dink dit is 'n baie goeie idee om te sien waar jy moet verbeter en waaraan jy meer aandag moet gee. Dit is goed vir self evaluasie.
Baie volledig!! Dek 'n wye spektrum van die student se persoonlike lewe en sy studies. Sal nuttige inligting uit die vraelys kan kry wat hopelik studente kan help om hul eerstejaar te verryk!!!
dit is baie intrassanr want dit laat jou dink aan sekere aspekte of fiete wat vir jou regrig nie saak gemaak het nie!!
dit laat jou nogal goed nadink oor jouself en jy kry 'n idee van hoe jy die afgelope jaar gevorder en gegroei het. die vrae wat gevrae word is relarif eenvoudig en nie te persoonlik nie.
Baie volledige en kan baie inligting oordrae oor n persoon se gevoelens oor sake en hul welstand.
SOMMIGE DINGE SOU EK SE SAL JY UIT DIE OOGPUNT VAN ANDER MEER EERLIK KAN BEANTWOORD EN OOR DI ALGEMEEN IS DIT N GOEIE VRAELYS WAT VAN JOUSELF N GOEIE WEERSPIEELING WEERGEE
dus ok
"hierdie is iet waarvan ek hou om in te vul, maar wil graag hˆ dat wanneer jy die vraelys kla voltooi het dat dit vir jou darem 'n resultaat sal uitskop om te sˆ hoe ek is en hoe my toekoms lyk of wat my te doen staan as ek dalk onseker geantwoord het op
Ek dink dis 'n baie praktiese vraelys waar interessante vrae gevra was!
Dek 'n wye spektrum.
Wat is die presiese doel van die vraelys?Gaan die statistieke bekend gemaak?
In bogenoemde vraelys was die vrae redelik goed gestel. Die vrae wat gevra was het my regtig gaan laat dink oor my studies en dat ek dit ernstig moet opneem. Die hoofaspek in die vraelys wat my geraak het was die feit dat dit nie net gefokus was op my stu
"vraelys krap op plekke waar hy partykeer nie moet nie. die Grondwet sˆ dat elkeen die reg het op lewe en privaatheid. party vrae hou raase diskresie in, en sommige studente sal nie objektief dink nie in so opsig nie, wat te sˆ van gay/lesbiese mense, met
"Dit toets 'n groot verskeidenheid aspekte van studentwees binne die Suid-Afrikaanse konteks. Sommige van die vrae is egter nie duidelik genoeg gestel nie, en soms is die antwoordkeuses nie spesifiek genoeg nie. "
Dankie dat julle die moeite doen om vrae te vra.
"I did not answer question 104 because I personally find it very controversial in that I have varied opinions and feelings about it. I find the questoinnaire to be introspective and somewhat ""impersonal,"" but overall necessary."
No Comment
Very good. It's a good way of expressing how one really feels.
I think its a excellent questionare.
This questionaire has value to it.
I think its a very good questionnaire which really got me thinking while doing so and i think alot of people should do it as it gives another 30-40 minutes to think about aspects of life but mostly about yourself and your life and where its heading.
"Interesting questions are asked.Very appropriate, and it makes one sit and look at the past year critically."
"it is a very broad based serveyancing tool, but I feel that what was applicable to me i'v done justice to the best of my ability and who I am as a person."
Very comprehensive
It is an intresting questionaire and it maked me think about things that i usually dont!!
"Lukraak,maar goed. "
dit is baie realisties&beantwoordbaar.Dus ook dinge wat ons elke dag mee in aanraking kom.
"Ek het dit nogal geniet om die vraelys in te vul want sonder dat ek dit besef het, het die vrae my laat dink oor waar ek met myself staan en wat ek van myself verwag. Dankie vir die moeite wat julle doen om so 'n vraelys op te stel!"
"Die vrae oor hoe tyd spandeer word was insiggewend, want ek het nie besef dat ek in verhouding so min tyd aan my akademie bestee nie."
"Dis te lank... Ek't dit net ingevul om 'n kanss te staan om t=die MP3 player te wen, lol (^_^)"
Redelik interessant
Dit is 'n goeie ding. Dit spreek alle aspekte van 'n student se lewe aan.
"Dit het my defnitief aan die dink gekry oor my studies, maar ook oor myself. Ek gevind dat dit goed opgestel en deeglik uitgedink was."
Helpfull and simple.
I found it intresting and yhink its is an efficient indicator of how a first year student is felt during his firtst year at University.
it was ok
VERY LONG AND IT IS A BIT BORING BUT IF YOU CAN LIVE WITH THAT THEN IT IS FINE.
very interesting to see that you have interest in how we are managing but too long some of the questions are monotonous
it really helps if u dont know what u want in u'r life it lets u think of what u want in life & how to help those in need.
I think the questionnaire is comprehensive and that the information will be useful in identifying students needs.
"I think it's relevant to all the students life, here in the university. "
Interesting. I'm sure there are many more questions that could be ask to help us improve ourselves. It would be great if we get acually get feedback on the survey. I'd like to see the stats