Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Dui asseblief aan hoe belangrik die volgende vir jou persoonlik is: Om rasseharmonie en wedersydse begrip te bevorder.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Noodsaaklik
  2. Baie belangrik
  3. Redelik belangrik
  4. Onbelangrik

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
22
42.31
12
23.08
15
28.85
3
5.77
52
59.09
Manlik
5
15.15
10
30.30
16
48.48
2
6.06
33
37.50
Alle deelnemers
27
31.76
22
25.88
31
36.47
5
5.88
85
96.59

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.