Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Hoeveel tyd het jy oor die afgelope jaar in 'n gewone week bestee aan die volgende aktiwiteite? "Werk (om geld te verdien)".

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. 0-1 uur
  2. 1-2 ure
  3. 3-5 ure
  4. 6-10 ure
  5. 11-15 ure
  6. 16+ ure

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
Opsie 6: Getal
Opsie 6: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
32
59.26
4
7.41
4
7.41
7
12.96
4
7.41
3
5.56
54
61.36
Manlik
21
63.64
2
6.06
3
9.09
5
15.15
2
6.06
0
0.00
33
37.50
Alle deelnemers
54
61.36
6
6.82
7
7.95
12
13.64
6
6.82
3
3.41
88
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.