Getal en persentasie response per opsie en per taalgroep tov die volgende vraag:

Beskou die kwessie: "Rassediskriminasie". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, baie beslis
  2. Nee, nie eintlik nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente uit die verskillende taalgroepe het soos volg reageer:

Taal
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Taal
% van Totaal
Afrikaans
47
81.03
11
18.97
58
65.91
Engels
19
86.36
3
13.64
22
25.00
Afr/Eng
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Ander SA
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Xhosa
0
0.00
0
0.00
0
0.00
Ander
3
100.00
0
0.00
3
3.41
Alle deelnemers
71
83.53
14
16.47
85
96.59

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per taal

Persentasie response per opsie per taal
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
Afrikaans: 81.034482758, Opsie 1 Engels: 86.363636363, Opsie 1 Ander: 100, Opsie 1 Alle deelnemers: 83.529411764, Opsie 1 Afrikaans: 18.965517241, Opsie 2 Engels: 13.636363636, Opsie 2 Alle deelnemers: 16.470588235, Opsie 2
Afrikaans
Engels
Afr/Eng
Ander SA
Xhosa
Ander
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.