Betrokkenheid / Deelname van Eerstejaarstudente

Betrokkenheid / deelname tov die lys aktiwiteite wat hieronder gegee word, is gemoniteer. Klik op die skakels tussen hakies om 'n item se resultate per ras, geslag, taal, fakulteit en matriekprestasievlak te verken. Elke item word ook volledig (in beide Afrikaans en Engels) gelys op hierdie resultaatbladsye.

  1. Integreer verskillende bronne binne werksopdrag (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  2. Help mede-student met studies (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  3. In groepsverband gestudeer (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  4. Idees/begrippe uit verskillende vakke in take gebruik (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  5. Inligting uit verskillende bronne krities beoordeel (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  6. Raadpleeg 'n dosent (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  7. Klasse misgeloop (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  8. Memoriseer werk vir letterlike weergee ("pappegaai leer") (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  9. Gestem in studenteverkiesing (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  10. Gedryf deur dosent se standaard / verwagtings (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  11. Internet vir huiswerk / navorsing gebruik (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  12. Werkopdragte laat ingedien (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  13. 'n Openbare voordrag of konsert bygewoon (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  14. Aan georganiseerde protes deelgeneem (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  15. Met iemand uit 'n ander rasse- of etniese groep gesosialiseer (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  16. Politiek gepraat (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  17. 'n Galery of museum besoek (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  18. Per e-pos gekommunikeer (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  19. Jou eie rekenaar gebruik (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  20. Het te teneergedruk gevoel om uit te gaan (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  21. Oorweldig gevoel deur alles wat jy moet doen (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)

Klik hier om na die hoofbladsy van 2006 se Alfa Vorderingsvraelys Resultate terug te keer.