Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Alkoholmisbruik". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 89 | 90.82 | 9 | 9.18 | 98 |
23.90 |
Natuurwet | 60 | 88.24 | 8 | 11.76 | 68 |
16.59 |
Opvoedkunde | 4 | 100.00 | 0 | 0.00 | 4 |
0.98 |
Landbou -en Bosbouwet | 12 | 75.00 | 4 | 25.00 | 16 |
3.90 |
Regsgeleerdheid | 6 | 60.00 | 4 | 40.00 | 10 |
2.44 |
Teologie | 0 | 0.00 | 1 | 100.00 | 1 |
0.24 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 107 | 81.06 | 25 | 18.94 | 132 |
32.20 |
Ingenieurswese | 31 | 77.50 | 9 | 22.50 | 40 |
9.76 |
Gesondheidswet | 30 | 81.08 | 7 | 18.92 | 37 |
9.02 |
Alle deelnemers | 339 | 83.50 | 67 | 16.50 | 406 |
99.02 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.