Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:

Beskou die kwessie: "Verkragting". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, baie beslis
  2. Nee, nie eintlik nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:

Fakulteit
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Fakulteit
% van Totaal
Lettere en Wysbegeerte
99
100.00
0
0.00
99
24.15
Natuurwet
65
95.59
3
4.41
68
16.59
Opvoedkunde
3
75.00
1
25.00
4
0.98
Landbou -en Bosbouwet
16
100.00
0
0.00
16
3.90
Regsgeleerdheid
10
100.00
0
0.00
10
2.44
Teologie
1
100.00
0
0.00
1
0.24
Ekonomiese -en Bestuurswet
132
100.00
0
0.00
132
32.20
Ingenieurswese
40
100.00
0
0.00
40
9.76
Gesondheidswet
37
100.00
0
0.00
37
9.02
Alle deelnemers
403
99.02
4
0.98
407
99.27

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit

Persentasie response per opsie per fakulteit
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
Lettere en Wysbegeerte: 100, Opsie 1 Natuurwet: 95.588235294, Opsie 1 Opvoedkunde: 75, Opsie 1 Landbou -en Bosbouwet: 100, Opsie 1 Regsgeleerdheid: 100, Opsie 1 Teologie: 100, Opsie 1 Ekonomiese -en Bestuurswet: 100, Opsie 1 Ingenieurswese: 100, Opsie 1 Gesondheidswet: 100, Opsie 1 Alle deelnemers: 99.017199017, Opsie 1 Natuurwet: 4.4117647059, Opsie 2 Opvoedkunde: 25, Opsie 2 Alle deelnemers: 0.9828009828, Opsie 2
Lettere en Wysbegeerte
Natuurwet
Opvoedkunde
Landbou -en Bosbouwet
Regsgeleerdheid
Teologie
Ekonomiese -en Bestuurswet
Ingenieurswese
Gesondheidswet
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.