Getal en persentasie response per opsie en per taalgroep tov die volgende vraag:

Beskou die kwessie: "Middelmisbruik". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Ja, baie beslis
  2. Nee, nie eintlik nie

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente uit die verskillende taalgroepe het soos volg reageer:

Taal
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
# per Taal
% van Totaal
Afrikaans
226
86.59
35
13.41
261
63.66
Engels
105
90.52
11
9.48
116
28.29
Afr/Eng
5
83.33
1
16.67
6
1.46
Ander SA
4
100.00
0
0.00
4
0.98
Xhosa
3
100.00
0
0.00
3
0.73
Ander
4
80.00
1
20.00
5
1.22
Alle deelnemers
357
87.71
50
12.29
407
99.27

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per taal

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.