Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Beskou die kwessie: "Middelmisbruik". Dink jy dit behoort een van die sosiale kwessies in die Suid-Afrikaanse samelewing te wees wat top prioriteit (voorrang) aandag moet kry.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja, baie beslis
- Nee, nie eintlik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 86 | 86.87 | 13 | 13.13 | 99 |
24.15 |
Natuurwet | 61 | 89.71 | 7 | 10.29 | 68 |
16.59 |
Opvoedkunde | 2 | 50.00 | 2 | 50.00 | 4 |
0.98 |
Landbou -en Bosbouwet | 12 | 75.00 | 4 | 25.00 | 16 |
3.90 |
Regsgeleerdheid | 8 | 80.00 | 2 | 20.00 | 10 |
2.44 |
Teologie | 1 | 100.00 | 0 | 0.00 | 1 |
0.24 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 121 | 91.67 | 11 | 8.33 | 132 |
32.20 |
Ingenieurswese | 32 | 80.00 | 8 | 20.00 | 40 |
9.76 |
Gesondheidswet | 34 | 91.89 | 3 | 8.11 | 37 |
9.02 |
Alle deelnemers | 357 | 87.71 | 50 | 12.29 | 407 |
99.27 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.