Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Kyk na die volgende eienskap / vaardigheid. Hoe vergelyk jy met die gemiddelde eerstejaarstudent wat aan 'n universiteit studeer? Beoordeel jouself op grond van die eienskap / vaardigheid. Ons wil die noukeurigste moontlike selfevaluering hê. Besorgdheid oor ander mense se gesondheid te toon.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Hoogste 10%
  2. Bogemiddeld
  3. Gemiddeld
  4. Ondergemiddeld
  5. Laagste 10%

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
51
19.47
148
56.49
57
21.76
5
1.91
1
0.38
262
63.90
Manlik
33
22.45
65
44.22
43
29.25
6
4.08
0
0.00
147
35.85
Alle deelnemers
84
20.54
213
52.08
100
24.45
11
2.69
1
0.24
409
99.76

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.